Provinsiale rede: NW premier gaan glo staatsbeursie toeknyp

Loading player...
Die premier van Noordwes, Supra Mahumapelo gaan na verwagting vandag tydens sy provinsiale rede die staatsbeursie nog verder toeknyp met meer kostebesparingsmaatreëls. Dit volg nadat drie van die provinsie se grootste departemente - Onderwys, Gesondheid en Openbare Werke – verlede jaar onder administrasie geplaas is. In ‘n poging om regeringsbesteding te verminder het Mahumapelo ‘n oudit van staatsamptenare laat doen om spookwerkers uit te roei. Hy het ook ‘n moratorium op die vul van staatsdiensposte wat nie as kritiek beskou word nie, geplaas. Die DA in die provinsie het Mahumapelo se besluit om nie middagete aan die gaste wat vandag se verrigtinge bywoon te bedien nie, verwerlkom. Die DA-LPW, Jacqueline Theologo sê dit stel ‘n goeie voorbeeld.
26 Feb 2016 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Cllr. Frans Bothma

DA eis dringende aksieplan en verantwoordbaarheid om Mangaung se waterkrisis op te los
29 Mar 2AM 1 min

Sergeant Palesa Thabana

Wesselsbron police would like to thank the community after a 20-year-old female was arrested for alleged murder
28 Mar 3AM 1 min

Lieutenant Colonel Thabo Litabe

Lieutenant Colonel Thabo Litabe talking about a search for suspects following a foiled stock-theft attempt in Campbell.
28 Mar 3AM 1 min