Forensiese ondersoek na Tswaing-Munisipaliteit gelas

Loading player...
Die waarnemende LUR vir Plaaslike Regering en Menslike Nedersettings in Noordwes, Fenny Gaolaolwe, gaan ‘n forensiese ondersoek na die geldsake van die Tswaing-munisipaliteit - wat Delareyville en Sannieshof insluit – instel.

Die Premier Supra Mahumapelo, sê dit volg na bewerings van grootskaalse korrupsie by dié munisipaliteit.

Mahumapelo sê die provinsiale uitvoerende raad gaan by verskeie munisipaliteite ingryp.

Gaolaolwe sal vandeesweek die lys van munisipaliteite en ‘n volledige plan van aksie bekend maak.
29 Feb 2016 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Cllr. Frans Bothma

DA eis dringende aksieplan en verantwoordbaarheid om Mangaung se waterkrisis op te los
29 Mar 2AM 1 min

Sergeant Palesa Thabana

Wesselsbron police would like to thank the community after a 20-year-old female was arrested for alleged murder
28 Mar 3AM 1 min

Lieutenant Colonel Thabo Litabe

Lieutenant Colonel Thabo Litabe talking about a search for suspects following a foiled stock-theft attempt in Campbell.
28 Mar 3AM 1 min