Nog te veel vrae rondom Mafikeng: veiligheidskenner

Loading player...
Daar is tans te min inligting om met sekerheid te kan sê wat die omstandighede by die NWU se Mafikeng-kampus was ten tye van verlede week se gewelddadige betogings, en wat die moontlike nagevolge kan wees.

Johan Burger, senior navorser aan die Instituut vir Sekerheidstudies, se komentaar volg nadat studente met veiligheidswagte slaags geraak nadat 'n inhuldigingseremonie van die nuwe studenteraad ontwrig is. Minstens veertien studente is beseer, waarvan drie glo koeëlwonde opgedoen het.

Burger sê indien dit wel die geval is kan die betrokke veiligheidswagte hulself aan die verkeerde kant van die gereg vind.
1 Mar 2016 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Cllr. Frans Bothma

DA eis dringende aksieplan en verantwoordbaarheid om Mangaung se waterkrisis op te los
29 Mar 2AM 1 min

Sergeant Palesa Thabana

Wesselsbron police would like to thank the community after a 20-year-old female was arrested for alleged murder
28 Mar 3AM 1 min

Lieutenant Colonel Thabo Litabe

Lieutenant Colonel Thabo Litabe talking about a search for suspects following a foiled stock-theft attempt in Campbell.
28 Mar 3AM 1 min