Minister van Finansies swyg oor jongste Gupta-bewerings

Loading player...
Minister van Finansies Pravin Ghordan het geen kommentaar gelewer op berigte dat sy adjunk-minister verlede jaar 'n omstrede vergadering met die Gupta-familie gehad het nie.

Ghordan het vanmiddag die media oor sy onlangse beleggersbesoek aan die VSA en die Verenigde Koninkryk toegespreek. Ghordan is spesifiek oor die vergadering uitgevra, maar het ontken dat hy enigsens daarvan geweet het.

Tydens die beweerde vergadering is adjunk-minister van finansies Mcebisi Jonas die ministerpos aangebied, selfs nog voor Nhlanthla Nene afgedank is. Maryke Vermaak het meer.

Maryke Vermaak/Jacaranda FM
14 Mar 2016 10AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Sergeant Palesa Thabana

Wesselsbron police would like to thank the community after a 20-year-old female was arrested for alleged murder
28 Mar 3AM 1 min

Lieutenant Colonel Thabo Litabe

Lieutenant Colonel Thabo Litabe talking about a search for suspects following a foiled stock-theft attempt in Campbell.
28 Mar 3AM 1 min