
NK kry grootste sonkragaanleg in Afrika en Suidelike Halfrond
Loading player...
Sonkragvervaardiger Solar Capital het vandag amptelik die grootste sonkragaanleg in Afrika en die Suidelike Halfrond aangeskakel. Die aanleg het drie jaar geneem om te voltooi en het R4.9 miljard gekos. Volgens Solar Capital-eienaar, Paschal Phelan, se die Noord-Kaap se sonuitstraling is van die beste ter wêreld en daarom is dit 'n natuurlike bedryf vir die Noord-Kaap.

