ANC bevestig volle steun aan Zuma

Loading player...
Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) het sy volle vertroue in President Zuma uitgespreek. Die party se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe het die media gisteraand in Irene buite Pretoria toegespreek nadat die NUK se vergadering die naweek afgehandel is. Mantashe sê die komitee het robuuste gesprek gevoer oor die bewerings van die Guptas se invloed in die regering. Maryke Vermaak berig dat Mantashe gepeper is met vrae oor die Gupta-familie ná verskeie skokonthullings verlede week dat die Guptas blykbaar kabinetsposte wou uitdeel.
21 Mar 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Sergeant Palesa Thabana

Wesselsbron police would like to thank the community after a 20-year-old female was arrested for alleged murder
28 Mar 3AM 1 min

Lieutenant Colonel Thabo Litabe

Lieutenant Colonel Thabo Litabe talking about a search for suspects following a foiled stock-theft attempt in Campbell.
28 Mar 3AM 1 min