Pakistani 'dokter' gevang in Qwaqwa

Loading player...
‘n Pakistanse man wat hom na bewering as 'n mediese dokter in Qwaqwa voorgedoen het is in gehegtenis geneem.

Polisiewoordvoerder in die Vrystaat, Mmako Mophiring sê die publiek het agterdogtig geraak oor die 52-jarige man se bedrywighede en owerhede gekontak.

André Grobler berig dat volgens Mophiring was gemeenskapslede nie tevrede met van sy konsultasies nie en die afwesigheid van opleidingsertifikate by sy praktyk.
21 Mar 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Sergeant Palesa Thabana

Wesselsbron police would like to thank the community after a 20-year-old female was arrested for alleged murder
28 Mar 3AM 1 min

Lieutenant Colonel Thabo Litabe

Lieutenant Colonel Thabo Litabe talking about a search for suspects following a foiled stock-theft attempt in Campbell.
28 Mar 3AM 1 min