DA-mosie om Zuma in 'n staat van beskuldiging te plaas verslaan

Loading player...
Die DA-mosie om president Jacob Zuma in 'n staat van beskuldiging te plaas is in die parlement verslaan.

Tweehonderd-33 parlementslede het teen die mosie gestem, terwyl 143 ten gunste daarvan gestem het. Niemand het buite stemming gebly nie. Zuma het nie die debat oor die mosie bygewoon nie.

Die DA het die mosie ingedien ná die Grondwethof beslis het dat hy nagelaat het om die grondwet te beskerm en te verdedig in sy hantering van die Nkandla-debakel.

Maryke Vermaak doen verslag.

Die voormalige minister van finansies, Trevor Manuel het intussen 'n beroep op Zuma gedoen om te bedank.
5 Apr 2016 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Sergeant Palesa Thabana

Wesselsbron police would like to thank the community after a 20-year-old female was arrested for alleged murder
28 Mar 3AM 1 min

Lieutenant Colonel Thabo Litabe

Lieutenant Colonel Thabo Litabe talking about a search for suspects following a foiled stock-theft attempt in Campbell.
28 Mar 3AM 1 min