Solidariteit in gesprek met NWU oor voorgestelde herstrukturering

Loading player...
Solidariteit sal besluit op ’n plan van aksie sodra dit die operasionele vereistes vir ’n beoogde aflegging van personeel by die Noordwes-Universiteit bestudeer het. Dit is volgens Solidariteit se Johan Botha, en volg na die vakbond in ’n skrywe aan die NWU versoek het dat die universiteit inligting oor die voorgestelde afleggings moet bekend maak. Solidariteit verteenwoordig 264 lede by die NWU. 'n Woordvoerder van die universiteit, Louis Jacobs het bevestig dat die inligting reeds verlede week aan Solidariteit versend is.
5 Apr 2016 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Sergeant Palesa Thabana

Wesselsbron police would like to thank the community after a 20-year-old female was arrested for alleged murder
28 Mar 3AM 1 min

Lieutenant Colonel Thabo Litabe

Lieutenant Colonel Thabo Litabe talking about a search for suspects following a foiled stock-theft attempt in Campbell.
28 Mar 3AM 1 min