Kameras binnekort in gevangenisse regoor die land geïnstalleer

Loading player...
Gesofistikeerde elektroniese sekuriteitstelsels, wat kameras insluit, gaan na verwagting binnekort in gevangenisse regoor die land geïnstalleer word.

Die nasionale kommissaris van die departement van korrektiewe dienste, Zach Modise, het gister voor die parlementêre portefeuljekomitee oor justisie en korrektiewe dienste verskyn.

Hy het aan die komitee gesê sy departement het reeds sy huiswerk gedoen rondom die installering van kameras in tronkselle deur ondermeer met die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie te konsulteer.

Voorsitter van die portefeuljekomitee, Mathole Motshekga het aan OFM-nuus gesê die stelsel gaan na verwagting verskeie probleme in gevangenisse aanspreek.
13 Apr 2016 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Sergeant Palesa Thabana

Wesselsbron police would like to thank the community after a 20-year-old female was arrested for alleged murder
28 Mar 3AM 1 min

Lieutenant Colonel Thabo Litabe

Lieutenant Colonel Thabo Litabe talking about a search for suspects following a foiled stock-theft attempt in Campbell.
28 Mar 3AM 1 min