Inflasiekoers af vir Maart 2016

Loading player...
Die verbruikersprysinflasiekoers vir Maart 2016 is af na 6.3 persent nadat dit in Februarie op sewe persent gestaan het.
Die kategorieë wat bygedra het tot die daling is die syfers oor vervoer, met die petrolprys wat bietjie gedaal het, en onderwysinflasie met universiteitstariewe wat vanjaar nie gestyg het nie. Statistiek Suid-Afrika se Marietjie Bennette sê wanneer daar na die maand tot maand bydraes gekyk word het inflasie op voedsel en nie-alkoholiese drank bly styg.
20 Apr 2016 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Sergeant Palesa Thabana

Wesselsbron police would like to thank the community after a 20-year-old female was arrested for alleged murder
28 Mar 3AM 1 min

Lieutenant Colonel Thabo Litabe

Lieutenant Colonel Thabo Litabe talking about a search for suspects following a foiled stock-theft attempt in Campbell.
28 Mar 3AM 1 min