SA mag net GMO-vrye witmielies vanaf VSA ontvang

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels vanoggend met Graan SA se landbou-ekonoom, Corné Louw, oor ‘n vrag witmielies wat verlede week vanaf die VSA in Suid-Afrika aangekom het. Hulle praat oor die GMO-wetgewing wat die invoer van witmielies vanuit die VSA verbied, tensy dit GMO-vrye variëteite is.
22 Apr 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Drinél Pienaar.

Miné du Plessis (18) is met die seldsame Dubowitz-sindroom gebore.
7 Aug 6AM 1 min