NK-man verskyn weens grumoord op sy vrou

Loading player...
‘n 39-jarige man van Kimberley verskyn na verwagting vandag in die Galeshewe-landdroshof nadat die polisie die naweek op ‘n gru-fonds by ‘n begraafplaas afgekom het.

Noord-Kaapse polisiewoordvoerder, Olebogeng Tawana sê die opgekapte lyk van die verdagte se vrou is in ‘n oop veld in Galeshewe ontdek. Die vrou is op 17 April deur die verdagte as vermis aangegee by die Kagiso-polisiestasie.

Tawana sê die man is kort nadat die lyk verwyder is in hegtenis geneem.

Tawana sê die naam van oorledene sal eers bekend gemaak word nadat die ondersoek voltooi en die familie in kennis gestel is.
2 May 2016 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Sergeant Palesa Thabana

Wesselsbron police would like to thank the community after a 20-year-old female was arrested for alleged murder
28 Mar 3AM 1 min

Lieutenant Colonel Thabo Litabe

Lieutenant Colonel Thabo Litabe talking about a search for suspects following a foiled stock-theft attempt in Campbell.
28 Mar 3AM 1 min