'Seksuele misdrywe is moeilik om akkuraat te bestudeer'

Loading player...
Seksuele misdrywe is ‘n moeilike misdaad om te bestudeer omdat verskeie aspekte daarvan as skadeloos beskou word deur sekere gemeenskappe.

Statistiek Suid-Afrika navorsing toon dat meer vroue slagoffers word van seksuele misdrywe as mans. Mense bekend aan die slagoffers is normaalweg die oortreders.

Stats SA se Isabelle Schmidt sê ‘n bekommernis is dat ‘n beduidende hoeveelheid vroue seksuele teistering ervaar by die werksplek.
5 May 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Drinél Pienaar.

Miné du Plessis (18) is met die seldsame Dubowitz-sindroom gebore.
7 Aug 6AM 1 min

Elizabeth Maree.

Die ses maande oue Theoné was gedurende die eerste agt dae van haar lewe die soetste baba.
7 Aug 4AM 1 min