Spesiale Nuus Insetsel: Kontak misdade is ‘n refleksie van ‘n ge

Loading player...
Intro: Aanranding is die mees algemeenste kontakmisdaad en in baie gevalle die voorloper tot meer ernstiger misdaad soos seksuele oortredings en selfs moontlik moord in Suid-Afrika. Statistiek bekend gemaak deur Statistiek Suid-Afrika wys dat aanrandings verder een van die misdade is wat die minste aangemeld word. André Grobler het met die Hoof-direkteur: Sosiale Statistiek by Stats SA Isabelle Schmidt gesels oor ‘n misdaad navorsingsverslag wat verskeie interressante feite bevat.
5 May 2016 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Drinél Pienaar.

Miné du Plessis (18) is met die seldsame Dubowitz-sindroom gebore.
7 Aug 6AM 1 min

Elizabeth Maree.

Die ses maande oue Theoné was gedurende die eerste agt dae van haar lewe die soetste baba.
7 Aug 4AM 1 min