Prasa se waarnemende bestuurshoof kry trekpas

Loading player...
Die raad van die Passasierspooragentskap, Prasa, het die kontrak met sy waarnemende bestuurshoof, Collins Letsoalo, beëindig. Letsoalo sal onmiddellik na die Departement van Vervoer terugkeer waar hy in diens was voordat hy na Prasa gesekondeer is. Die raad sê hy bestempel die omstredenheid oor Letsoalo se vergoedingspakket egter nié in 'n te ernstige lig nie. Dit kom nadat Letsoalo gister tydens 'n mediakonferensie berigte dat hy sy salaris met 350 persent verhoog het, ontken het. Maryke Vermaak doen verslag.

Prasa se kommunikasiebestuurder, Nana Zenani, sê hulle ondersoek bewerings dat Letsoala sy salaris van R1,3 miljoen tot R5,9 miljoen verhoog het.
27 Feb 2017 10PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Zaandré Campher, Bloemfontein DBV voorsitter.

Die afgelope jaar het die DBV hom nie net toegespits op die onmiddellike versorging van diere in nood nie, maar ook op verantwoordelike herplasing,voorkomende sterilisasie en optrede teen dierewreedheid
5 Aug 4AM 1 min