Vier, insluitend polisiebeampte, ondervra oor rooftog by OR Tambo

Loading player...
Vier mense, onder wie 'n polisiebeampte, is vir ondervraging ingeneem in verband met die onlangse rooftog by die OR Tambo Internasionale Lughawe. Die waarnemende polisiekommissaris, Kgomotso Phahlane, het gister bekendgemaak dat twee van die vier mense in hegtenis geneem is. Maryke Vermaak berig dat miljoene rande, wat vir 'n oorsese land bestem was, is in die rooftog gebuit.
15 Mar 2017 12AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Zaandré Campher, Bloemfontein DBV voorsitter.

Die afgelope jaar het die DBV hom nie net toegespits op die onmiddellike versorging van diere in nood nie, maar ook op verantwoordelike herplasing,voorkomende sterilisasie en optrede teen dierewreedheid
5 Aug 4AM 1 min