Phahlane spreek media toe ná inbraak by hoofregter se kantore

Loading player...
Khomotso Phahlane, waarnemende polisiekommissaris, sal die media vandag toespreek nadat daar onlangs by hoofregter Mogoeng Mogoeng se kantore in Johannesburg ingebreek is.

Maryke Vermaak berig dat die voorval plaasgevind het 'n dag nadat die Grondwethof uitspraak in die maatskaplike toelae-debakel gelewer het.
21 Mar 2017 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Zaandré Campher, Bloemfontein DBV voorsitter.

Die afgelope jaar het die DBV hom nie net toegespits op die onmiddellike versorging van diere in nood nie, maar ook op verantwoordelike herplasing,voorkomende sterilisasie en optrede teen dierewreedheid
5 Aug 4AM 1 min

Adv. Allen Simpson

Die strafsaak teen vyf mans en verskeie maatskappye wat teregstaan in verband met die Jagersfontein-slikdamramp, is tot 25 November uitgestel vir ’n voorverhoorkonferensie.
4 Aug 8AM 1 min