17:30 Sport - 11 May 2017

Loading player...
Die Griekwas sal môre weer om die wenpad wil klim wanneer hulle sake uitspook teen die Toyota Vrystaat XV-tal in die SuperSport Rugby Uitdaagreeks.

Die Toyota Cheetahs-flank, Tier Schoeman, is in ‘n Auckland in die hospitaal opgeneem nadat hy 'n bloedklont ontwikkel tydens die span se vlug na Nieu-Seeland.

Wits het hul plek op die bo-aan die Premier Sokkerliga se punteleer behou, alhoewel hulle 3-1 deur Free State Stars in Bethlehem getroef is.
11 May 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die strafsaak teen vyf mans en verskeie maatskappye wat teregstaan in verband met die Jagersfontein-slikdamramp, is tot 25 November uitgestel vir ’n voorverhoorkonferensie.
4 Aug 8AM 1 min

Lezhanne Hartwell.

‘n Hoërisiko-behandelingsverwante miëlodisplastiese sindroom (MDS) is op 13 Julie by Mia-Lee Lamprecht van Pretoria gediagnoseer.
4 Aug 6AM 1 min