17:30 Sport - 16 Mei 2017

Loading player...
Die Toyota Cheetahs se kaptein Francois Venter en die vleuel Raymond Rhule sal na verwagting slagereed wees om vir teen die Hurricanes uit te draf in die SuperRugby-reeks.

Die Proteas se internasionale eendagspan het na Engeland vertrek vir die reeks van drie wedstryde en die internasionale krieketraad se kampioenetrofee.

Albei Bloemfontein Celtic en Free State Stars is slaggereed vir môreaand se groot PSL buurstryd.
16 May 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die strafsaak teen vyf mans en verskeie maatskappye wat teregstaan in verband met die Jagersfontein-slikdamramp, is tot 25 November uitgestel vir ’n voorverhoorkonferensie.
4 Aug 8AM 1 min

Lezhanne Hartwell.

‘n Hoërisiko-behandelingsverwante miëlodisplastiese sindroom (MDS) is op 13 Julie by Mia-Lee Lamprecht van Pretoria gediagnoseer.
4 Aug 6AM 1 min