17:30 Sport - 19 Mei 2017

Loading player...
Die Crusaders se onoorwone lopie in die Super Rugby reeks duur voort met ‘n sege oor die Chiefs en die Toyota Cheetahs se visier is op verbeterde verdediging wanneer hulle die Hurricanes pak.

Die Toyota Vrystaat XV pak môre vir die Sharks XV in die SuperSport Rugby Uitdaagreeks terwyl die Perses vir die Poubloues pak.

Plaaslike sokker se fokus skyf na bekeraksie toe met die Nedbankbeker halfeindrondte wat môre gespeel gaan word.
19 May 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die strafsaak teen vyf mans en verskeie maatskappye wat teregstaan in verband met die Jagersfontein-slikdamramp, is tot 25 November uitgestel vir ’n voorverhoorkonferensie.
4 Aug 8AM 1 min

Lezhanne Hartwell.

‘n Hoërisiko-behandelingsverwante miëlodisplastiese sindroom (MDS) is op 13 Julie by Mia-Lee Lamprecht van Pretoria gediagnoseer.
4 Aug 6AM 1 min