17:30 Sport - 29 Mei 2017

Loading player...
Dit is bevestig dat Saterdag se 47-7 sege oor die Sunwolves in Tokio was die slot Francois Uys se laaste as ‘n Toyota Cheetah-speler.

Die Protea-naatbouler, Kagiso Rabada, saai verwoesting onder Engelse top order in die derde en laaste internasionale eendagwedstryd op Lords.

Dean Burmester spring 18 plekke op die nuutste ampetlik wêreld gholfranglys danksy sy top 10 by die BMW PGA-kampioenskap.
29 May 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes