Nzimande sê ANC moet van Zuma ontslae raak

Loading player...
Die sekretaris-generaal van die SAKP, Blade Nzimande glo die ANC kan net gered word indien die party van President Jacob Zuma ontslae raak. Nzimande het gister 'n striemende aanval op Zuma se leierskapstyl gedoen tydens die Cosatu se sentrale komiteevergadering in Irene. Nzimande sê dit gaan nie maklik wees om van Zuma ontslae te raak nie, maar dit moet gedoen word. Maryke Vermaak doen verslag.
30 May 2017 12AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die strafsaak teen vyf mans en verskeie maatskappye wat teregstaan in verband met die Jagersfontein-slikdamramp, is tot 25 November uitgestel vir ’n voorverhoorkonferensie.
4 Aug 8AM 1 min

Lezhanne Hartwell.

‘n Hoërisiko-behandelingsverwante miëlodisplastiese sindroom (MDS) is op 13 Julie by Mia-Lee Lamprecht van Pretoria gediagnoseer.
4 Aug 6AM 1 min