17:30 Sport - 9 Junie 2017

Loading player...
Die Toyota Cheetahs-vleuel, Raymond Rhule, sien daarna uit om môremiddag sy buiging vir die Springbokke te maak wanneer hy in Pretoria teen Frankryk uitdraf, en voel vyf jaar gelede was hy nie gereed nie.

Die Tafel Lager Griekwas is slaggereed om vanaand die Toyota Vrystaat XV te pak in die groot buurstryd in die SuperSport Rugby-uitdaagreeks.

Die Proteas se kaptein, AB de Villiers, sal ‘n laat fiksheidstoets ondergaan voor Sondag se belangrike wedstryd in die Kampioene-trofee teen Indië op die Oval.
9 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die strafsaak teen vyf mans en verskeie maatskappye wat teregstaan in verband met die Jagersfontein-slikdamramp, is tot 25 November uitgestel vir ’n voorverhoorkonferensie.
4 Aug 8AM 1 min

Lezhanne Hartwell.

‘n Hoërisiko-behandelingsverwante miëlodisplastiese sindroom (MDS) is op 13 Julie by Mia-Lee Lamprecht van Pretoria gediagnoseer.
4 Aug 6AM 1 min