17:30 Sport - 29 Junie 2017

Loading player...
Die Springbokflank Oupa Mohoje is fiks verklaar vir die Toyota Cheetahs maar speel egter vanaf die plaasvervangersbank teen die Stormers.

Verskeie spelers van die Griekwas het die griepvirus opgedoen voor hul SuperSport Rugby-uitdaagreeks se kwarteindstryd teen die Oostelike Provinsie Kings.

Bloemfontein se Dean Burmester se visier is op nog ‘n goeie vertooning die week tydens die HNA Franse Ope op die Europese Toer.
45
29 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die strafsaak teen vyf mans en verskeie maatskappye wat teregstaan in verband met die Jagersfontein-slikdamramp, is tot 25 November uitgestel vir ’n voorverhoorkonferensie.
4 Aug 8AM 1 min

Lezhanne Hartwell.

‘n Hoërisiko-behandelingsverwante miëlodisplastiese sindroom (MDS) is op 13 Julie by Mia-Lee Lamprecht van Pretoria gediagnoseer.
4 Aug 6AM 1 min