17:30 Sport - 12 Julie 2017

Loading player...
Die Toyota Cheetahs het hulle span aangekonding om die Southern Kings die stryd aan te sê in wat albei spanne se laaste Super Rugby kragmeting gaan wees.

Die Bafana Bafana breir, Stuart Baxter, het sy 23-man span aangekonding om vir Botswana te pak in die 2018 CHAN-toernooi kwalifiseerders.

Die inskrywings het geopen om in die eerste kapteinbeker by die Bloemfontein-gholfklub mee te ding. Die kompetisie, wat twee dae duur, word op Vrydag en Saterdag gespeel.
12 Jul 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die strafsaak teen vyf mans en verskeie maatskappye wat teregstaan in verband met die Jagersfontein-slikdamramp, is tot 25 November uitgestel vir ’n voorverhoorkonferensie.
4 Aug 8AM 1 min

Lezhanne Hartwell.

‘n Hoërisiko-behandelingsverwante miëlodisplastiese sindroom (MDS) is op 13 Julie by Mia-Lee Lamprecht van Pretoria gediagnoseer.
4 Aug 6AM 1 min