Loading player...
n Onlangse Hooggeregshofuitspraak rakende geloof in skole het bevind dat geen geloof bo ‘n ander in staatsskole bevorder mag word nie. Luister hier na deel een van OFM se paneelbespreking rakende geloof in skole.

WAT IS JOU MENING OOR GODSDIENS IN OPENBARE SKOLE?
24 Jul 2017 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die strafsaak teen vyf mans en verskeie maatskappye wat teregstaan in verband met die Jagersfontein-slikdamramp, is tot 25 November uitgestel vir ’n voorverhoorkonferensie.
4 Aug 8AM 1 min

Lezhanne Hartwell.

‘n Hoërisiko-behandelingsverwante miëlodisplastiese sindroom (MDS) is op 13 Julie by Mia-Lee Lamprecht van Pretoria gediagnoseer.
4 Aug 6AM 1 min