Verdagtes steeds soek ná boer geskiet is

Loading player...
Die polisie in die Oos-Vrystaat soek steeds na twee verdagtes nadat ‘n 38-jarige boer die afgelope naweek op sy plaas in die Frankfortdistrik in die gesig geskiet is. Polisiewoordvoerder, Loraine Earle sê die boer en sy gesin het gisteroggend omstreeks 01:00 van die dorp af teruggekeer, toe die boer se vrou iets buite gehoor het. Sy sê die man het ondersoek gaan instel waarna twee mans hom oorval en geskiet het. Earle sê die booswigte het toe in die huis gegaan en ‘n vuurwapen op die vrou gerig. - Mark Steenbok
25 Sep 2017 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die strafsaak teen vyf mans en verskeie maatskappye wat teregstaan in verband met die Jagersfontein-slikdamramp, is tot 25 November uitgestel vir ’n voorverhoorkonferensie.
4 Aug 8AM 1 min

Lezhanne Hartwell.

‘n Hoërisiko-behandelingsverwante miëlodisplastiese sindroom (MDS) is op 13 Julie by Mia-Lee Lamprecht van Pretoria gediagnoseer.
4 Aug 6AM 1 min