Landboubulletin, Woensdag 8 November 2017

Loading player...
SA Stamboek se herverkose president, Freddie Wasserfall, gesels oor die jaar wat verby is en oor die hofstryd met die Landbounavorsingsraad; eienaar van 30 vragmotors wat broodnodige droogtevoer na Beaufort-Wes bring, Henk van Wyk, gesels; en Agri Wes-Kaap se Carl Opperman sê dankie vir dié hulp van die noorde af.
8 Nov 2017 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Lezhanne Hartwell.

‘n Hoërisiko-behandelingsverwante miëlodisplastiese sindroom (MDS) is op 13 Julie by Mia-Lee Lamprecht van Pretoria gediagnoseer.
4 Aug 6AM 1 min