‘Meerkat Maantuig’ ʼn ‘les oor hoe om vrese te oorkom’

Loading player...
Die regisseur van die splinternuwe gesinsavontuurfliek Meerkat Maantuig het in Maroela Media se ateljee kom kuier om te gesels oor dié opwindende rolprent.
16 Mar 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min