‘Susters’ gaan jou laat lag én huil

Loading player...
Wanneer drie aangenome susters – vertolk deur Diaan Lawrenson, Quanita Adams en Leah – ná die dood van hul ma op ʼn ontdekkingsreis gaan, word dit duidelik dat dit nie nét bloed is wat mense bind of by mekaar hou nie. Om die waarheid te sê, biologie het inderwaarheid niks daarmee te make nie.
26 Mar 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min