Lizandra Winter oor weerloosheid, wintermaande

Loading player...
Vir jare lank het die sangeres Lizandra Winter landwyd saam met Joshua na die Reën getoer en aan haar eie repertoire gewerk. Nou het dié repertoire eindelik gestalte gekry in haar selfgetitelde debuutalbum – en dié album skroom nie om “met weerloosheid en eerlikheid” kwessies te takel waarvoor ander wegskram nie.
28 Mar 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min