Gauteng-aanlynaansoeke open dan: ‘Afrikaanse ouers moet gou spring’

Loading player...
Die aanlynaansoeke vir 2019 se gr.1 en 8-leerders in skole in Gauteng sal amptelik op Maandag 16 April om 08:00 open. Melanie Buys, ʼn onderwysspesialis by Helpende Hand se Skoleondersteuningsentrum, het met Esté Meyer Jansen gesels oor hoekom ouers wat hulle kinders in 'n Afrikaanse skool wil plaas moet gou spring om hulle kinders te registreer. Sy het ook verduidelik hoe om die Gautengse aanlynregistrasieproses te hanteer.
12 Apr 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min