Seminaar plaas brein se leerproses onder die loep

Loading player...
Dr. Lieb Liebenberg, uitvoerende hoof van ITSI vertel meer oor van die mites wat bestaan oor die brein en die leerproses, asook hoe onderwysers en dosente die jongste navorsing oor neurowetenskappe kan gebruik. Hy verduidelik ook hoe hy die toekoms van die klaskamer sien. Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met hom hieroor gesels.
9 May 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min