Plaaslike misdaadriller die naweek op die silwerdoek

Loading player...
Benjamin Overmeyer en Monique Rockman gesels oor "Nommer 37": “Ons het die stel só ontwerp sodat kykers ook daardie benouende gevoel ervaar.”
1 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min