Lidi wil maar net bly ‘mooi maak'

Loading player...
Lidi de Waal is ’n kunstenares wat op ʼn baie besondere wyse haar skryfwerk en skilderkuns by mekaar laat uitkom. Haar prente, haar skryfwerk, haar menswees raak jou aan en bring emosie na vore. Daarvan kan soveel “Lidi-aanhangers” getuig.
1 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

‘Kweek van kleins af ʼn lesertjie’

Maroela Media gesels met Coralie Vermaak, ʼn spraak-en-taalterapeut en oudioloog, oor die belangrikheid om kinders van ʼn jong ouderdom af aan boeke en lees gewoond te maak.
23 Apr 23 min

Hettie en Louis Brittz gee hoop vir gesinne in haastige wêreld

“God is nie klaar met jou gesin nie, want Hy is steeds besig om dit elke dag te vorm.” Volgens Hettie en Louis Brittz begin dit nie by kitsoplossings nie, maar by wortels van julle verhouding. Die egpaar, wat al meer as drie dekades saam die pad van die huwelik…
2 Apr 13 min