Burgerd van Romanz-faam doen nou sy ‘eie ding’

Loading player...
Sewe jaar lank was hy deel van die platinumbekroonde musiekgroep Romanz wat die wêreld platgetoer en selfs op ʼn koninklike troue in Monaco gesing het.
Dié jaar, amper ʼn halfdekade nadat die groep se paaie geskei het, is Burgerd Botha gereed om sy solo-loopbaan met mening aan te pak.
6 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min