AfriSake kan selfstandige sakegemeenskap laat realiseer - Piet le Roux

Loading player...
In hierdie klankgreep verduidelik Piet le Roux, uitvoerende hoof van AfriSake, hoekom dié sakebelange-organisasie ʼn selfstandige gemeenskap vir klein sakeondernemings en entrepreneurs wil skep:
7 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min