Waag en wen, sê Christien Neser met jongste jeugverhaal

Loading player...
Die skrywer Christien Neser gesels met Esté Meyer Jansen van Maroela Media oor haar jongste boek 'Pienk is nie vir sissies nie' gesels. Neser vertel hoekom sy dink kinders mag maar ook tydens die eksamentyd agter 'n lekkerleesboek inskuif en sy gee ouers en onderwysers ook 'n bietjie raad oor hoe om die jongklomp weer aan die lees te kry.
18 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min