Gebruik dié boek en vat skool se finansies só vas

Loading player...
Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels telefonies met dr. Jaco Deacon, adjunk- uitvoerende hoof van Fedsas, uit die Vrystaat om uit te vind wat die omvang van die finansies is wat deur openbare skole bestuur word. Deacon verduidelik ook hoekom hy dink Fedsas se boek oor finansiële bestuur by openbare skole kan help om korrupsie en wanadministrasie van skoolgeld te bekamp.
21 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min