Mandy Wiener gesels oor Mafiabase, georganiseerde misdaad en misdaadintelligensie

Loading player...
Esté Meyer Jansen gesels telefonies met die joernalis en skrywer Mandy Wiener oor haar jongste boek 'Ministry of Crime', die laaste dekade van georganiseerde misdaad in Suid-Afrika en hoekom sy op dié titel vir haar boek besluit het.
25 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min