Podlitiek: Die NGV as kwaksalwery, wat die EFF maak die DA, en Twitter se dubbelstandaarde

Loading player...
In hierdie episode gesels Daniël Eloff, Paul Maritz en Hermann Pretorius oor die Nasionale Gesondheidsversekering en vrae daaroor, die DA se huidige uitdagings – spesifiek die uitspraak in die De Lille hofsaak – en die manier waarop Rachel Kolisi, die vrou van Siya Kolisi, op Twitter hanteer is.
29 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min