Almero: Op net 20 gereed om sy merk te maak

Loading player...
“Ons as Afrikaners het ʼn kultuur waar ons alles onder die mat invee en ons vermy baie ernstige onderwerpe, waaroor ek voel gepraat moet word.”
11 Jul 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min