Luister: ADAM is ‘deel van die nuwe generasie van Afrikaans’

Loading player...
“Die enigste manier waarop die Afrikaanse taal aan die lewe kan bly, is deur te groei. As dit nie voortdurend groei nie, gaan dit uitsterf.”
11 Jul 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min