Amor: ‘Deur álles bly ek net ʼn ma’

Loading player...
Eers het sy oorweeg om ʼn boek te skryf om elke emosie en storie van die laaste jaar of twee vas te vang, maar toe besluit die sangeres en televisiepersoonlikheid Amor Vittone dat ʼn nuwe album – een waarop sy die meeste liedjies nóg geskryf het – ʼn beter medium sou wees om háár storie te vertel.
13 Jul 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min