Luister: Rockgroep vier ‘20 jaar in die kraal’

Loading player...
Die rockgroep Beeskraal vier vanjaar 20 jaar in die musiekbedryf en dié nuwe album is ʼn versameling van sy grootste treffers oor die jare.
20 Jul 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min