Jennifer Zamudio sing met goue klanke

Loading player...
Jennifer Zamudio het in Maroela Media se ateljee kom kuier. Sy het met Esté Meyer Jansen gesels oor haar nuutste album 'Goud is my woorde'. Sy het ook iets oor haar nuutste musiekvideo verklap en kyk 'n bietjie terug oor haar 18 jaar in die plaaslike musiekbedryf.
3 Aug 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min