ANC doen afstand van BFN-rooftog

Loading player...
Daar word berig dat 'n voertuig wat aan die provinsiale party se ondervoorsitter, William Bulwane, behoort na bewering in die misdaad gebruik is.

Die provinsiale woordvoerder, Thabo Meeko, sê egter dat Bulwane sy voertuig in Mei ná ‘n ongeluk geneem het vir herstelwerk.

Polisiewoordvoerder, Thandi Mbambo, het vroeër gesê dat ‘n 38-jarige man in hegtenis geneem is nadat hy met Bulwane se wit BMW X5 gery het.

Drie vuurwapens, ammunisie, en ‘n sak wat verskeie toerusting bevat wat vermoedelik gebruik word tydens die rooftogte, is ook gevind.

Meeko sê daar is geen verhouding tussen hierdie voorval en Bulwane nie.
12 Aug 2018 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min