PODCAST: Vrystaatse grondbesetters voor hof

Loading player...
'n Groep vermeende grondbesetters sal na verwagting Maandag in die landdroshof op Harrismith in die Vrystaat verskyn op aanklagte van betreding.
20 Aug 2018 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min