PODCAST: Agri SA en regering oor grondkwessies

Loading player...
Dit is hoogtyd dat direkte gesprekke tussen die regering en georganiseerde landbou rondom die grondkwessie plaasvind. Só sê Agri SA se president, Dan Kriek, met die oog op 'n vergadering wat vandeesweek Dinsdag tussen 'n afvaardiging van Agri SA, ander betrokkenes en adjunkpresident, David Mabusa, asook die tesourier-generaal van die ANC, Paul Mashatile, gehou word.
20 Aug 2018 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min